Oklahoma

Staat in die Verenigde State van Amerika

Oklahoma ((en) State of Oklahoma) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vier miljoen en 'n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer. Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City. Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas, in die ooste deur Missouri en Arkansas, in die suide deur Texas, en in die weste deur Nieu-Meksiko begrens.

Deelstaat Oklahoma
altalt
Vlag van OklahomaSeël
Bynaam(e): The Sooner State
alt
Kaart van die Verenigde State met Oklahoma uitgelig
Amptelike taal(e)Geen
HoofstadOklahoma City
Grootste stadOklahoma City
Area 46ste in die V.S.
 - Totaal181 195 km2
 - Wydte370 km
 - Lengte480 km
 - Water3 173 km2
 - % water1,8 %
 - Breedtegraad33°37' N tot 37° N
 - Lengtegraad94° 26' W tot 103° W
Bevolking 28ste in die V.S.
 - Totaal3 814 820 (2012 skatting)
 - Digtheid20,7/km2
35ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntBlack Mesa
1,515 m
 - Gemiddeld395 m
 - Laagste puntLittle Rivier by Arkansas-grens
88 m
Toetrede tot die Unie 16 November 1907 (46ste)
GoewerneurKevin Stitt (R)
Luitenant-GoewerneurMatt Pinnell (R)
WetgewerOklahoma Wetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreJim Inhofe (R)
James Lankford (R)
TydsoneUTC -6 / Somertyd -5
AfkortingsOK US-OK
Webbladwww.ok.gov

Oklahoma se bynaam is The Sooner State. Die woord Oklahoma kom van die Choctaw-woorde 'okla' en 'humma', wat "land van die rooiman" beteken.

Bekende persoonlikhede wat in Oklahoma gebore is wysig

Eksterne skakels wysig

Toerisme

Geskiedenis


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau