Suid-Carolina

Suid-Carolina (Engels: State of South Carolina) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Columbia.

Deelstaat Suid-Carolina
altalt
Vlag van Suid-CarolinaSeël
Bynaam(e): The Palmetto State
alt
Kaart van die Verenigde State met Suid-Carolina uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadColumbia
Grootste stadColumbia
Area 40ste in die V.S.
 - Totaal82 931 km2
 - Wydte320 km
 - Lengte420 km
 - Water4 949 km2
 - % water6 %
 - Breedtegraad32° 2′ N tot 35° 13′ N
 - Lengtegraad78° 32′ W tot 83° 21′ W
Bevolking 24de in die V.S.
 - Totaal4 625 484
 - Digtheid55,8/km2
24ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntSassafrasberg
1 085 m
 - Gemiddeld110 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 23 Mei 1788 (8ste)
GoewerneurHenry McMaster (R)
Luitenant-GoewerneurPamela Evette (R)
WetgewerSuid-Carolina Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreLindsey Graham (R)
Tim Scott (R)
TydsoneUTC -5 / Somertyd -4
AfkortingsSC US-SC
Webbladwww.sc.gov

Suid-Carolina het 'n bevolking van 5,2 miljoen en 'n oppervlakte van 82 931 vierkante kilometer. Die deelstaat word in die noorde deur Noord-Carolina, en in die weste deur Georgia begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. Dit is die agtste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Suid-Carolina was een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Dit was ook een van die deelstate wat die Gekonfedereerde State van Amerika gevorm het. Suid-Carolina was die eerste deelstaat wat van die Unie afgestig het (1860).

Suid-Carolina se bynaam is The Palmetto State. 'n Palmetto is 'n tipe van dwergpalm.

Suid-Carolina se Staatshuis
Rainbow Row in Charleston, die oudste stad in die deelstaat wat in 1670 gestig is
Die kusdorp Myrtle Beach is vir massatoerisme ontsluit
Die Arthur Avenel Jr. Bridge (ook bekend as Cooper River Bridge) verbind die middestad van Charleston met Mount Pleasant
Oggendmis in Februarie
Pragtige sonsopkoms oor die Atlantiese Oseaan

Eksterne skakels wysig

Toerisme

Geskiedenis

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau