Lys van diplomatieke missies van Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van diplomatieke missies van Suid-Afrika. Suid-Afrika het sy diplomatieke teenwoordigheid wêreldwyd, veral in Afrika, dramaties uitgebrei in die onmiddellike jare na die einde van apartheid. Dit was die enigste land wat ambassades gehad het in die verskillende tuisland state van Transkei, Venda, Bophuthatswana en Ciskei wat Suid-Afrika gevestig het. Dit was een van die min lande wat Taiwan as die Republiek van China erken het, maar eers in 1998 diplomatieke betrekkinge met die Volksrepubliek China aangeknoop.[1]

Suid-Afrika se diplomatieke missies in die buiteland

Afrika wysig

Suid-Afrika se ambassade in Beijing
Suid-Afrika se ambassade in Berlyn
Suid-Afrika se ambassade in Bissau
Suid-Afrika se ambassade in Buenos Aires
Suid-Afrika se hoëkommissaris in Canberra
Suid-Afrika se ambassade in Kopenhagen
Suid-Afrika se hoëkommissaris in Gaborone
Suid-Afrika se ambassade in Den Haag
Suid-Afrika se ambassade in Kief
Suid-Afrika se hoë kommissaris in Londen
Hoëkommissaris van Suid-Afrika in Mbabane
Suid-Afrika se ambassade in Moskou
Suid-Afrika se ambassade in Oslo
Suid-Afrika se hoë kommissaris in Ottawa
Suid-Afrika se ambassade in Parys
Suid-Afrika se ambassade in Praag
Suid-Afrika se ambassade in Seoul
Suid-Afrika se ambassade in Sofia
Suid-Afrika se ambassade in Stockholm
Suid-Afrika se ambassade in Washington, D.C.

Amerikas wysig

Asië wysig

Europa wysig

Oseanië wysig

Multilaterale organisasies wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. "Taiwan loses a major ally". BBC News Online. 30 Desember 1997. Besoek op 7 Junie 2007.
  2. Notaː Die Suid-Afrikaanse ambassade vir die Heilige Stoel is buite die Vatikaanse gebied in Rome geleë.