Koeweit (stad)

Koeweit (Arabies: Al-Kuwait, مدينة الكويت) is die hoofstad en grootste stad van Koeweit. Koeweit het 'n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en sowat 2 380 000 in die metropolitaanse gebied. Koeweit is 'n hawestad en langs die Persiese Golf geleë. Die Al Hamra-toring is ook in die stad.

Koeweit

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Koeweit Koeweit
 Goewermental-Kuwait
 Koördinate29°20′N 48°0′O / 29.333°N 48.000°O / 29.333; 48.000
 Stigting1613
 Oppervlakte: 
 - Totaal200 km²
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2005)31 100
 - Bevolkingsdigtheid155,5/vk km
 TydsoneUTC+3

Vervoer wysig

Die stad word met lugvervoer bedien deur die Koeweit Internasionale Lughawe, sowat 15.5 km (9,6 myl) suid van Koeweitstad.

Eksterne skakels wysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koeweit.
  • (en) Toerisme-inligting oor Koeweit op Wikivoyage
  • (en) "Kuwait City". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Januarie 2021.