Tunis (Arabies: تونس Tūnis ) is die hoofstad en grootste stad van Tunisië. Die stad het 'n bevolking van 1 958 782 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 212,63 km². Dit is in die noordooste van Tunisië aan die kus van die Middellandse See geleë. Die Medina van Tunis en die argeologiese terrein van Kartago is in 1979 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Tunis
تونس

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Tunisië Tunisië
 GovernorateTunis
 Koördinate36°48′N 10°11′O / 36.800°N 10.183°O / 36.800; 10.183
 Oppervlakte: 
 - Totaal212,63 vk km
 Hoogte bo seevlak4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)2 256 320
 - Bevolkingsdigtheid9 406/vk km
 TydsoneUTC +1
 BurgemeesterSeifallah Lasram

Eksterne skakels wysig