12 Maart

datum
<<Maart 2024>>
SoMaDiWoDoVrSa
12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31
Al die dae

12 Maart is die 71ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (72ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 294 dae in die res van die jaar.

Gebeure wysig

1999 – Tsjeggië, Hongarye en Pole sluit by die NAVO aan

Geboortes wysig

Sterftes wysig

Vakansiedae wysig

  • Antieke Letland - Gregoru Diena word gevier
  • Mauritius - Nasionale dag
  • Swede - Naamdag vir Victoria, Kroonprinses van Swede, 'n amptelike Vlagdag
  • Feesdag van Pous Innocentius I in die Rooms-Katolieke Kerk.