Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.

Belgrado
Beograd / Београд

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Serwië Serwië
 Koördinate44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O / 44.817; 20.467
 Stigting279 v.C. (Singidunum)
 Stadstatus2de eeu n.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal359,96 vk km
 Hoogte bo seevlak117 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2015)1 166 763
 - Bevolkingsdigtheid3 241/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterZoran Radojičić
 Amptelike Webwerfbeograd.rs

Sien ook wysig

Eksterne skakels wysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belgrado.
  • (en) Toerisme-inligting oor Belgrado op Wikivoyage
  • (sr) Amptelike webwerf
  • (en) "Belgrade". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.