2001
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | 2000 | ◄ 2001 ► | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2001
Kalenders  
President Bush
Gregoriaanse kalender2001
MMI
Ab urbe condita2754
Armeense kalender1450

ԹՎ ՌՆԾ

Chinese kalender4697 – 4698

丁辰 – 戊巳

Ethiopiese kalender1993 –1994
Hebreeuse kalender5761 – 5762
Hindoekalenders
- Vikram Samvat2056 – 2057
- Shaka Samvat1923 – 1924
Irannese kalender1379 –1380
Islamitiese kalender1422 –1422


Die jaar 2001 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.

Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.
Aanvalle van 11 September 2001 in die VSA

Gebeure wysig

Geboortes wysig

Sterftes wysig

Nobelpryswenners wysig

  • Fisika: Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
  • Chemie: William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
  • Geneeskunde: Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
  • Letterkunde: V.S. Naipaul.
  • Vrede: Verenigde Nasies, Kofi Annan.
  • Ekonomie: George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz.