1699
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1694 | 1695 | 1696 | 1697 | 1698 | ◄ 1699 ► | 1700 | 1701 | 1702 | 1703 | 1704 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1699
Kalenders  
Christiaan V
Gregoriaanse kalender1699
MDCXCIX
Ab urbe condita2452
Armeense kalender1148

ԹՎ ՌՃԽԸ

Chinese kalender4395 – 4396

乙寅 – 丙卯

Ethiopiese kalender1691 –1692
Hebreeuse kalender5459 – 5460
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1754 – 1755
- Shaka Samvat1621 – 1622
Irannese kalender1077 –1078
Islamitiese kalender1111 –1111


Die jaar 1699 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure wysig

  • 12 MaartPous Innocentius XII publiseer die brief Com Alias teen kwiëtisme.
  • 18 Mei – Pous Innocentius XII publiseer die brief Regi saeculorum oor die Jubeljaar 1700.
  • 14 November – Pous Innocentius XII stel 7 nuwe kardinale aan, waaronder Giuseppi Archinto, aartsbiskop van Milaan.

Geboortes wysig

Sterftes wysig