1927
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1922 | 1923 | 1924 | 1925 | 1926 | ◄ 1927 ► | 1928 | 1929 | 1930 | 1931 | 1932 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1927
Kalenders  
Charles Lindbergh
Gregoriaanse kalender1927
MCMXXVII
Ab urbe condita2680
Armeense kalender1376

ԹՎ ՌՅՀԶ

Chinese kalender4623 – 4624

癸寅 – 甲卯

Ethiopiese kalender1919 –1920
Hebreeuse kalender5687 – 5688
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1982 – 1983
- Shaka Samvat1849 – 1850
Irannese kalender1305 –1306
Islamitiese kalender1346 –1346


Die jaar 1927 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure wysig

  • 20 Mei – Teen 7:52 vm vertrek Charles Lindbergh vanaf Roosevelt veld in Long Island, New York op die wêreld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan (hy land by Le Bourget-vliegveld in Parys teen 10:22 nm die volgende dag).
  • 29 Junie – Die eerste toetslopie van Wallace Turnbull se verstelbare-hellingshoekskroef vind plaas.
  • Die moderne Italiaanse koffiemaatskappy, Lavazza, word gestig.

Geboortes wysig

Sterftes wysig