Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe

Die Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel (Sweeds: Sveriges riksbanks pris i ekonomisk vetenskap till Alfred Nobels minne), oftewel Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe of Nobelprys vir Ekonomie, word sedert 1969 elke jaar deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe aan mense toegeken, wat 'n besondere bydra tot die ekonomiese wetenskappe gelewer het, hoewel Alfred Nobel in sy testament nie vir dié prys voorsiening gemaak het nie. Dit word as gelykwaardig aan al die ander Nobelpryse beskou, maar staan amptelik as "gedenkprys ter ere van Alfred Nobel" bekend. Die prys word soms vir sy nieamptelike karakter, maar desondanks gelykwaardigheid met al die ander Nobelpryse, gekritiseer. Nogtans word dit as belangrikste toekenning in die vakgebied van Ekonomiese Wetenskappe beskou.

  Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe 

Aankondiging van die pryswenner in 2008
Aankondiging van die pryswenner in 2008
Toegeken virUitstaande bydraes vir die mensdom in Ekonomiese Wetenskappe
BorgKoninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe
LandVlag van Swede Swede
Datum10 Desember
Eerste toekenning27 Oktober 1969 (1969-10-27) (54 jaar oud)
Webtuistenobelprize.org
Hoofgebou van die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe

Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan,[1] met die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe tradisioneel laaste en op 'n Maandag. Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 93 individue toegeken.[2] Nog net drie vroue het dit gekry: Elinor Ostrom in 2009, Esther Duflo in 2019 en Claudia Goldin in 2023.[3]

Die 2023-Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel is toegeken aan Claudia Goldin "vir die bevordering van vroue se begrip se arbeidsmarkuitkomste".[4]

Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word),[5] 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Sweedse koning, tans Carl XVI Gustaf van Swede, in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel.

Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vanaf 1969 tot op hede.


1960's1970's1980's1990's2000's2010's2020's

1960's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1960's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
1969[6] Ragnar Frisch  Noorweë"vir die ontwikkeling en toepassing van dinamiese modelle vir die analise van ekonomiese prosesse"Universiteit van OsloUniversiteit van Oslo
Jan Tinbergen  NederlandUniversiteit van LeidenErasmus Universiteit Rotterdam

1970's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1970's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
1970[7] Paul Samuelson  Verenigde State"vir die wetenskaplike werk waardeur hy statiese en dinamiese ekonomiese teorieë ontwikkel en aktief bygedra het tot die verhoging van die vlak van analise in ekonomiese wetenskap"Harvard-universiteitMassachusetts Institute of Technology
1971[8] Simon Kuznets"vir sy empiriese gegronde interpretasie van ekonomiese groei wat gelei het tot nuwe en verdiepte insig in die ekonomiese en sosiale struktuur en proses van ontwikkeling"Columbia-universiteitHarvard-universiteit
1972[9] John Hicks  Verenigde Koninkryk"vir hul baanbrekende bydraes tot algemene ekonomiese ewewigs- en welsynsteorie"Universiteit van OxfordUniversiteit van Oxford
Kenneth Arrow  Verenigde StateColumbia-universiteitStanford-universiteit
1973[10] Wassily Leontief  Sowjetunie
 Verenigde State
"vir die ontwikkeling van die inset-uitset-metode en vir die toepassing daarvan op belangrike ekonomiese probleme"Universiteit van BerlynHarvard-universiteit
1974[11] Gunnar Myrdal  Swede"vir hul baanbrekerswerk in die teorie van geld en ekonomiese skommelinge en vir hul indringende analise van die interafhanklikheid van ekonomiese, sosiale en institusionele verskynsels"Universiteit van StockholmUniversiteit van Stockholm
Friedrich Hayek  Oostenryk
 Verenigde Koninkryk
Universiteit van WeneLondon School of Economics, Universiteit van Chicago
1975[12] Leonid Kantorowitsj  Sowjetunie"vir hul bydraes tot die teorie van optimale toekenning van hulpbronne"Leningradse StaatsuniversiteitNowosibirsk Staatsuniversiteit
Tjalling Koopmans  Nederland
 Verenigde State
Universiteit van LeidenUniversiteit van Chicago, Yale-universiteit
1976[13] Milton Friedman  Verenigde State"vir sy prestasies op die gebied van verbruiksanalise, monetêre geskiedenis en teorie en vir sy demonstrasie van die kompleksiteit van stabiliseringsbeleid"Columbia-universiteitUniversiteit van Chicago
1977[14] Bertil Ohlin  Swede"vir hul baanbrekende bydraes tot die teorie van internasionale handel en internasionale kapitaalbewegings"Universiteit van StockholmStockholm Skool vir Ekonomie
James Meade  Verenigde KoninkrykUniversiteit van CambridgeUniversiteit van Cambridge
1978[15] Herbert A. Simon  Verenigde State"vir sy baanbrekende ondersoek na die besluitnemingsproses binne ekonomiese organisasies"Universiteit van ChicagoCarnegie Mellon-universiteit
1979[16] Theodore Schultz"vir hul baanbrekende navorsing oor ekonomiese ontwikkeling met besondere aandag op die probleme van ontwikkelende lande"Suid-Dakota Staatsuniversiteit, Universiteit van Wisconsin-MadisonUniversiteit van Chicago
Arthur Lewis  St. Lucia
 Verenigde Koninkryk
London School of EconomicsPrinceton-universiteit

1980's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1980's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
1980[17] Lawrence Klein  Verenigde State"vir die skepping van ekonometriese modelle en die toepassing op die ontleding van ekonomiese skommelinge en ekonomiese beleid"Massachusetts Institute of TechnologyUniversiteit van Pennsilvanië
1981[18] James Tobin"vir sy analise van finansiële markte en hul verhoudings met uitgawesbesluite, indiensneming, produksie en pryse"Harvard-universiteitYale-universiteit
1982[19]George Stigler"vir sy seminale studies van industriële strukture, funksionering van markte en oorsake en gevolge van openbare regulering"Universiteit van ChicagoUniversiteit van Chicago
1983[20] Gérard Debreu  Frankryk"omdat hy nuwe analitiese metodes in ekonomiese teorie ingesluit het en vir sy streng herformulering van die teorie van algemene ewewig"École Normale Supérieure, Universiteit van ParysUniversiteit van Kalifornië, Berkeley
1984[21]Richard Stone  Verenigde Koninkryk"omdat hy fundamentele bydraes gelewer het tot die ontwikkeling van stelsels van nasionale rekeninge en dus die basis vir empiriese ekonomiese ontleding aansienlik verbeter het"Universiteit van CambridgeUniversiteit van Cambridge
1985[22] Franco Modigliani  Italië"vir sy baanbrekende ontledings van besparing en finansiële markte"The New School for Social ResearchMassachusetts Institute of Technology
1986[23] James M. Buchanan  Verenigde State"vir sy ontwikkeling van die kontraktuele en grondwetlike grondslae vir die teorie van ekonomiese en politieke besluitneming"Universiteit van ChicagoGeorge Mason-universiteit
1987[24] Robert Solow"vir sy bydraes tot die teorie van ekonomiese groei"Harvard-universiteitMassachusetts Institute of Technology
1988[25] Maurice Allais  Frankryk"vir sy baanbrekende bydraes tot die teorie van markte en doeltreffende benutting van hulpbronne"École polytechniqueÉcole nationale supérieure des mines de Paris, Universiteit Parys-Nanterre
1989[26] Trygve Haavelmo  Noorweë"vir sy verduideliking van die waarskynlikheidsteorie se grondslag in ekonometrie en sy analise van gelyktydige ekonomiese strukture"Universiteit van OsloUniversiteit van Oslo

1990's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1990's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
1990[27]Harry Markowitz  Verenigde State"vir hul baanbrekerswerk in die teorie van finansiële ekonomie"Universiteit van ChicagoStadsuniversiteit van New York
Merton MillerJohns Hopkins-universiteitCarnegie Mellon-universiteit, Universiteit van Chicago
William F. SharpeUniversiteit van Kalifornië, Los AngelesStanford-universiteit
1991[28] Ronald Coase  Verenigde Koninkryk"vir sy ontdekking en verduideliking van die betekenis van transaksiekoste en eiendomsreg vir die institusionele struktuur en funksionering van die ekonomie"London School of EconomicsUniversiteit van Chicago, London School of Economics
1992[29] Gary Becker  Verenigde State"vir die uitbreiding van die domein van mikro-ekonomiese analise tot 'n wye verskeidenheid van menslike gedrag en interaksie, insluitende niemarkgedrag"Universiteit van ChicagoUniversiteit van Chicago
1993[30] Robert Fogel"om navorsing in die ekonomiese geskiedenis te hernu deur ekonomiese teorie en kwantitatiewe metodes toe te pas om ekonomiese en institusionele veranderinge te verduidelik"Johns Hopkins-universiteitUniversiteit van Chicago
Douglass NorthUniversiteit van Kalifornië, BerkeleyWashington-universiteit in St Louis
1994[31]John Harsanyi"vir hul baanbrekende analise van ewewig in die teorie van niesamewerkende speletjies"Stanford-universiteitUniversiteit van Kalifornië, Berkeley
John Forbes NashPrinceton-universiteitPrinceton-universiteit
Reinhard Selten  DuitslandGoethe-universiteit FrankfurtUniversiteit van Bonn
1995[32] Robert Lucas Jr.  Verenigde State"vir die ontwikkeling en toepassing van die hipotese van rasionele verwagtings, en sodoende transformasie van makro-ekonomiese ontleding en verdieping van ons begrip van ekonomiese beleid"Universiteit van ChicagoUniversiteit van Chicago
1996[33] James Mirrlees  Verenigde Koninkryk"vir hul fundamentele bydraes tot die ekonomiese teorie van aansporings onder asimmetriese inligting"Universiteit van CambridgeUniversiteit van Oxford, Universiteit van Cambridge
William Vickrey  Kanada
 Verenigde State
Columbia-universiteitColumbia-universiteit
1997[34] Robert C. Merton  Verenigde State"vir 'n nuwe metode om die waarde van afgeleides te bepaal"Massachusetts Institute of TechnologyMassachusetts Institute of Technology
Myron Scholes  Kanada
 Verenigde State
Universiteit van ChicagoMassachusetts Institute of Technology
1998[35] Amartya Sen  Indië"vir sy bydraes tot die welvaartsekonomie"Universiteit van CambridgeHarvard-universiteit, Universiteit van Cambridge
1999[36] Robert Mundell  Kanada"vir sy analise van monetêre en fiskale beleid onder verskillende wisselkoersregimes en sy analise van optimale geldeenhedsgebiede"Massachusetts Institute of TechnologyColumbia-universiteit

2000's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 2000's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
2000[37] James Heckman  Verenigde State"vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die ontleding van selektiewe monsters"Princeton-universiteitUniversiteit van Chicago
Daniel McFadden"vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die analise van diskrete keuse"Universiteit van MinnesotaUniversiteit van Kalifornië, Berkeley, Massachusetts Institute of Technology
2001[38] George Akerlof"vir hul ontledings van markte met asimmetriese inligting"Massachusetts Institute of TechnologyGeorgetown-universiteit, Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Michael SpenceHarvard-universiteitHarvard-universiteit
Joseph E. StiglitzMassachusetts Institute of TechnologyPrinceton-universiteit, Columbia-universiteit
2002[39] Daniel Kahneman  Israel
 Verenigde State
"omdat hulle insigte van sielkundige navorsing in ekonomiese wetenskap, veral met betrekking tot menslike oordeel en besluitneming onder onsekerheid, geïntegreer het"Universiteit van Kalifornië, BerkeleyPrinceton-universiteit, University of British Columbia
Vernon L. Smith  Verenigde State"om laboratorium eksperimente as 'n instrument in empiriese ekonomiese analise te vestig, veral in die studie van alternatiewe markmeganismes"Harvard-universiteitUniversiteit van Arizona
2003[40] Robert F. Engle"vir metodes om ekonomiese tydreekse te ontleed met tydwisselende wisselvalligheid (ARCH)"Cornell-universiteitUniversiteit van Kalifornië, San Diego
Clive Granger  Verenigde Koninkryk"vir metodes om ekonomiese tydreekse met algemene tendense te analiseer (mede-integrasie)"Universiteit van NottinghamUniversiteit van Kalifornië, San Diego
2004[41] Finn E. Kydland  Noorweë"vir hul bydraes tot dinamiese makro-ekonomie: die tydsamestelling van die ekonomiese beleid en die dryfkragte agter sakesiklusse"Carnegie Mellon-universiteitCarnegie Mellon-universiteit
Edward C. Prescott  Verenigde StateCarnegie Mellon-universiteitCarnegie Mellon-universiteit
2005[42] Robert J. Aumann  Verenigde State
 Israel
"omdat hulle ons begrip van konflik en samewerking versterk en deur spelteorie-analise verbeter het"Massachusetts Institute of TechnologyHebreeuse Universiteit van Jerusalem
Thomas C. Schelling  Verenigde StateHarvard-universiteitYale-universiteit, Harvard-universiteit
2006[43] Edmund S. Phelps"vir sy analise van intertemporale afwykings in makro-ekonomiese beleid"Yale-universiteitColumbia-universiteit
2007[44] Leonid Hurwicz  Pole
 Verenigde State
"omdat hulle die grondslag van meganisme-ontwerpteorie gelê het"London School of EconomicsUniversiteit van Minnesota, Iowa Staatsuniversiteit
Eric S. Maskin  Verenigde StateHarvard-universiteitHarvard-universiteit
Roger B. MyersonHarvard-universiteitNorthwestern Universiteit
2008[45] Paul Krugman"vir sy ontleding van handelspatrone en die ligging van ekonomiese bedrywighede"Massachusetts Institute of TechnologyMassachusetts Institute of Technology
2009[46] Elinor Ostrom"vir haar analise van ekonomiese bestuur, veral die gemeenskapsbesit"Universiteit van Kalifornië, Los AngelesIndiana-universiteit
Oliver E. Williamson"vir sy analise van ekonomiese bestuur, veral die grense van die maatskappy"Carnegie Mellon-universiteitUniversiteit van Pennsilvanië, Universiteit van Kalifornië, Berkeley

2010's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 2010's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
2010[47] Peter A. Diamond  Verenigde State"vir hul ontleding van markte met soekwrywings"Massachusetts Institute of TechnologyMassachusetts Institute of Technology
Dale T. MortensenCarnegie Mellon-universiteitNorthwestern-universiteit
Christopher A. Pissarides  SiprusLondon School of EconomicsLondon School of Economics
2011[48] Thomas J. Sargent  Verenigde State"vir hul empiriese navorsing oor oorsaak en gevolg in die makro-ekonomie"Harvard-universiteitHoover Institution, Universiteit van Minnesota
Christopher A. SimsHarvard-universiteitUniversiteit van Minnesota
2012[49] Alvin E. Roth"vir die teorie van stabiele toekennings en die beoefening van markontwerp"Stanford-universiteitStanford-universiteit, Harvard-universiteit
Lloyd S. ShapleyPrinceton-universiteitUniversiteit van Kalifornië, Los Angeles
2013[50] Eugene F. Fama"vir hul empiriese analise van batepryse"Universiteit van ChicagoUniversiteit van Chicago
Lars Peter HansenUniversiteit van MinnesotaUniversiteit van Chicago
Robert J. ShillerMassachusetts Institute of TechnologyYale-universiteit
2014[51] Jean Tirole  Frankryk"vir sy analise van markkrag en regulering"Massachusetts Institute of TechnologyMassachusetts Institute of Technology, Toulouse School of Economics, École des hautes études en sciences sociales
2015[52] Angus Deaton  Verenigde Koninkryk
 Verenigde State
"vir sy analise van verbruik, armoede en welsyn"Universiteit van CambridgeUniversiteit van Bristol, Princeton-universiteit
2016[53] Oliver Hart"vir hul bydraes tot kontrakteorie"Princeton-universiteitMassachusetts Institute of Technology, Harvard-universiteit
Bengt Holmström  FinlandStanford-universiteitMassachusetts Institute of Technology, Yale-universiteit
2017[54] Richard Thaler  Verenigde State"vir sy bydraes tot gedragsekonomie"Universiteit van RochesterCornell-universiteit, Universiteit van Chicago
2018[55] William D. Nordhaus"vir die integrasie van klimaatsverandering in langtermyn makro-ekonomiese ontleding"Yale-universiteit, Massachusetts Institute of TechnologyYale-universiteit
Paul M. Romer"vir die integrasie van tegnologiese innovasies in langtermyn makro-ekonomiese ontleding"Universiteit van ChicagoNew York-universiteit
2019[56] Abhijit Banerjee  Verenigde State
 Indië
"vir hul eksperimentele benadering om wêreldwye armoede te verlig"Harvard-universiteitMassachusetts Institute of Technology
Esther Duflo  Verenigde State
 Frankryk
Massachusetts Institute of TechnologyMassachusetts Institute of Technology
Michael Kremer  Verenigde StateHarvard-universiteitHarvard-universiteit

2020's wysig

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 2020's
JaarNaamLandBeweegredeAlma materInstelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs)
2020[57] Paul Milgrom  Verenigde State"vir verbeteringe aan die veilingsteorie en die uitvinding van nuwe veilingformate"Stanford-universiteitStanford-universiteit
Robert B. WilsonHarvard-universiteitStanford-universiteit
2021[58] David Card  Verenigde State
 Kanada
"vir sy empiriese bydraes tot arbeidsekonomie"Queen's University at Kingston
Princeton-universiteit
Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Joshua Angrist  Verenigde State
 Israel
"vir hul metodologiese bydraes tot die ontleding van oorsaaklike verwantskappe"Princeton-universiteitMassachusetts Institute of Technology
Guido Imbens  Verenigde State
 Nederland
Erasmus Universiteit Rotterdam
Brown-universiteit
Stanford-universiteit
2022[59] Ben Bernanke  Verenigde State"vir navorsing oor banke en finansiële krisisse"Massachusetts Institute of TechnologyPrinceton-universiteit
Douglas DiamondYale-universiteitUniversity of Chicago Booth School of Business
Philip H. DybvigYale-universiteitOlin Business School, Yale-universiteit
2023[4] Claudia Goldin  Verenigde State"vir die bevordering van vroue se begrip se arbeidsmarkuitkomste"Universiteit van ChicagoHarvard-universiteit

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. (en) "Nomination and selection of Laureates in Economic Sciences". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 9 Oktober 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  2. (en) "All Prizes in Economic Sciences". Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  3. (en) "Nobel Prize Awarded Women". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 9 Oktober 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2018. Besoek op 9 Oktober 2023.
  4. 4,0 4,1 (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2023". Besoek op 9 Oktober 2023.
  5. (en) "The Nobel Prize Amounts" (PDF). Nobelprize.org. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 9 Oktober 2023.
  6. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1969". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  7. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1970". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  8. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1971". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  9. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1972". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  10. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1973". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  11. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1974". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  12. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1975". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  13. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1976". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  14. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1977". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  15. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1978". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  16. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1979". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  17. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1980". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  18. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1981". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  19. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1982". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  20. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1983". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  21. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1984". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  22. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1985". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  23. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1986". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  24. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1987". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  25. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1988". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  26. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1989". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  27. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1990". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  28. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1991". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  29. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1992". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 9 Oktober 2023.
  30. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1993". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 9 Oktober 2023.
  31. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1994". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  32. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1995". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  33. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1996". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  34. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1997". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  35. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1998". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  36. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1999". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  37. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2000". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  38. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2001". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  39. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2002". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  40. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2003". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  41. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2004". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  42. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2005". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  43. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2006". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  44. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2007". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  45. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2008". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  46. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2009". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  47. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2010". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  48. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  49. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2012". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  50. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2013". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  51. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  52. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2015". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  53. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2016". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  54. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2017". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  55. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2018". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  56. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2019". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
  57. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2020". Besoek op 9 Oktober 2023.
  58. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2021". Besoek op 9 Oktober 2023.
  59. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2022". Besoek op 9 Oktober 2023.

Eksterne skakels wysig