2010
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | ◄ 2010 ► | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2010
Kalenders  
Sokker-Wêreldbeker
Gregoriaanse kalender2010
MMX
Ab urbe condita2763
Armeense kalender1459

ԹՎ ՌՆԾԹ

Chinese kalender4706 – 4707

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender2002 –2003
Hebreeuse kalender5770 – 5771
Hindoekalenders
- Vikram Samvat2065 – 2066
- Shaka Samvat1932 – 1933
Irannese kalender1388 –1389
Islamitiese kalender1431 –1431


Die jaar 2010 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 10de jaar van die 21ste eeu n.C. Dit was ook die eerste jaar van die dekade 2010's. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die jaar is deur die Verenigde Nasies as die Internasionale Jaar van Biodiversiteit gedenk.

Eugène Terre'Blanche wreedaardig op sy plaas vermoor.
Die Sokker-Wêreldbekertoernooi word in Suid-Afrika aangebied.

Gebeure wysig

Sterftes wysig