Britse Barbarians

Die Barbarians is 'n internasionale rugbyspan wat in Brittanje gestasioneer is. Die span bestaan uit uitgenooide spelers vanuit verskeie lande wat wedstryde teen besoekende nasionale spanne, of vir spesiale geleenthede, speel. Hulle bynaam is die "baabaas". Die Barbarians speel in tradisionele swart en wit truie, hoewel spelers die kouse van hulle tuisklubs dra. Hulle is bekend vir hulle opwindende hardlooprugby.[2]

Barbarians
Bynaam(e)Baa-Baas
Afrigter(s)Vlag van Australië Eddie Jones
Vlag van Nieu-Seeland John Mitchell
Vlag van Nieu-Seeland Warren Gatland
Spankleure



Statistiek
Meeste toetseVlag van Ierland Tony O'Reilly (30)
Meeste drieëVlag van Ierland Tony O'Reilly (38)
Eerste wedstryd
Hartlepool Rovers 4–9 Barbarians
(27 Desember 1890)
Grootste oorwinning
Vlag van België België 10–84 Barbarians
(24 Mei 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Engeland Engeland XV 73–12 Barbarians
(31 Mei 2015)[1]
Amptelike webwerf
barbarianfc.co.uk

Die klub is op 9 April 1890 deur William Percy Carpmael gestig. Hy hou van die kultuur agter kort rugbyreise en kom met die idee van reëlmatige kort toere vorendag. Hulle wen hulle eerste wedstryd op 27 Desember 1890 teen die Hartlepool Rovers met 9 punte teen 4.

Die Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter Nick Mallett het die span in 2009 afgerig.

Wedstryde teen internasionale spanne wysig

Die Barbarians in 1891
Die Barbarians in 1904
Die Barbarians teen die Springbokke in 2007
Die Barbarians teen die Wallabies in 2011
OpposisieVirTeenDatumPlekStadKompetisie
Wallis26101915-04-17Cardiff Arms ParkCardiffToerwedstryd
Australië961948-01-31Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Suid-Afrika3171952-01-26Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland5191954-02-20Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Australië1161958-02-22Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Brits-Oos-Afrika52121958-05-28RFUEA-veldNairobiToerwedstryd
Suid-Afrika601961-02-04Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Kanada331962-11-17GosforthToerwedstryd
Nieu-Seeland3361964-02-15Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Australië11171967-01-28Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland6111967-12-16TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Rhodesië24211969-05-26Toerwedstryd
Suid-Afrika12211970-01-31TwickenhamLondenToerwedstryd
Skotland17331970-05-09MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Ten bate van die 1970 Britse Commonwealth-spele
Fidji9291970-10-24GosforthFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland23111973-01-27Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland13131974-11-30TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Australië1971976-01-24Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Kanada2941976-06-12York-stadionTorontoToerwedstryd
Britse en Ierse Leeus14231977-09-10TwickenhamLondenSilwer Jubilee-wedstryd
Nieu-Seeland16181978-12-16Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Skotland26131983MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Australië30371984-12-15Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Italië23151985-05-26Stadio FlaminioRomeToerwedstryd
Australië22401988-11-26Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland10211989-11-25TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Engeland16181990-09-29TwickenhamToerwedstryd
Eeufees herdenkings
Wallis31241990-10-06Cardiff Arms ParkCardiffToerwedstryd
Eeufees herdenkings
Argentinië34221990-11-17Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Skotland16161991-09-07MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Rusland23271992-06-06LokomotivMoskouToerwedstryd
Australië20301992-11-28TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Nieu-Seeland12251993-12-04Cardiff Arms ParkCardiffFinale uitdaagwedstryd
Zimbabwe21231994-06-04PolisieveldHarareToerwedstryd
Suid-Afrika23151994-12-03Lansdowne RoadDublinFinale uitdaagwedstryd
  Ierland70381996Lansdowne RoadDublinToerwedstryd
Peace International
Skotland45481996-08-17MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Ten bate van die Dunblane-ramp
Wallis31101996-08-24Cardiff Arms ParkCardiffToerwedstryd
Australië12391996-12-07TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
  Ierland31302000-05Lansdowne RoadDublinToerwedstryd
Skotland45422000-05-31MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Duitsland47192000-08-12EilenriedestadionHannoverToerwedstryd
Suid-Afrika31412000-05-31Millennium-stadionCardiffFinale uitdaagwedstryd
Wallis40382001-05-20Millennium-stadionCardiffToerwedstryd
Skotland74312001-05-24MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Engeland43292001-05-27TwickenhamToerwedstryd
Australië35492001-11-28Millennium-stadionCardiffFinale uitdaagwedstryd
Engeland29532002-05TwickenhamToerwedstryd
Wallis40252002-05Millennium-stadionCardiffToerwedstryd
Skotland47272002-06MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Engeland49362003-05TwickenhamToerwedstryd
Skotland24152003-05MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Wallis48352003-05Millennium-stadionCardiffToerwedstryd
Skotland40332004-05-22MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Wallis0422004-05-27Ashton GateBristolToerwedstryd
Engeland32122004-05-30TwickenhamToerwedstryd
Portugal66342004-06-10Universitário LisboaLissabonToerwedstryd
Nieu-Seeland19472004-12-04TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Skotland9382005-05-24PittodrieAberdeenToerwedstryd
Engeland52392005-05-28TwickenhamToerwedstryd
Engeland19462006-05-28TwickenhamToerwedstryd
Skotland19662006-05-31MurrayfieldEdinburghToerwedstryd
Georgië28192006-06-04Mikheil Meskhi-stadionTbilisiToerwedstryd
Tunisië33102007-05-19Stade El MenzahTunisToerwedstryd
Spanje52262007-06-23Martínez ValeroElcheToerwedstryd
Suid-Afrika2252007-12-01TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
België84102008-05-24King Baudouin-stadionBrusselsToerwedstryd
  Ierland14392008-05-27KingsholmGloucesterToerwedstryd
Engeland14172008-06-01TwickenhamLondenToerwedstryd
Australië11182008-12-03Wembley-stadionLondenFinale uitdaagwedstryd / Cornwall Cup
Engeland35262009-05-03TwickenhamLondenToerwedstryd [3]
Australië7552009-06-06Allianz-stadionSydneyToerwedstryd [4]
Nieu-Seeland25182009-12-05TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd
Engeland26352010-05-30TwickenhamLondenToerwedstryd
  Ierland29232010-06-04Thomond ParkLimerickToerwedstryd
Suid-Afrika26202010-12-04TwickenhamLondenFinale uitdaagwedstryd[5]
Australië11602011-11-27TwickenhamLonden
Britse en Ierse Leeus8592013-06-01Hongkong-stadionSo Kon PoLeeus-toerwedstryd [6]
Fidji43172013-11-30TwickenhamLondenToerwedstryd
Engeland39292014-06-01TwickenhamLondenToerwedstryd
Australië36402014-12-01TwickenhamLondenToerwedstryd
  Ierland22212015-05-28Thomond ParkLimerickToerwedstryd
Engeland12732015-05-31TwickenhamLondenToerwedstryd
Samoa27242015-08-29Olimpiese stadionLondenToerwedstryd
Argentinië31492015-11-21TwickenhamLondenToerwedstryd
Suid-Afrika31312016-11-05Wembley-stadionLondenToerwedstryd
Tsjeggië7102016-11-08Markéta-stadionPraagToerwedstryd
Fidji4072016-11-11Kingspan-stadionBelfastToerwedstryd
Engeland14282017-05-28TwickenhamLondenToerwedstryd
Australië28312017-10-28Allianz-stadionSydneyToerwedstryd
Nieu-Seeland22312017-11-04TwickenhamLondenToerwedstryd
Tonga27242017-11-10Thomond ParkLimerickToerwedstryd
Engeland63452018-05-28TwickenhamLondenToerwedstryd
Quilter Cup
Argentinië38352018-12-01TwickenhamLondenToerwedstryd
Engeland43512019-06-02TwickenhamLondenToerwedstryd
Fidji31332019-11-16TwickenhamLondenToerwedstryd
Brasilië47222019-11-20Estádio do MorumbiSão PauloToerwedstryd
Wallis33432019-11-30MillenniumCardiffToerwedstryd

Rekords wysig

TeenGespeelGewenVerloorGelykop% Gewen
Argentinië321066,66
Australië14311021,43
België1100100
Brasilië1100100
Britse en Ierse Leeus20200
Brits-Oos-Afrika1100100
Duitsland1100100
Engeland18810044,44
Fidji321066,67
Georgië1100100
  Ierland651083,33
Italië1100100
Kanada210150
Nieu-Seeland1128118,18
Portugal1100100
Rusland10100
Samoa1100100
Skotland1182172,72
Spanje1100100
Suid-Afrika843150
Tonga1100100
Tsjeggië1100100
Tunisië1100100
Wallis1064060
Rhodesië & Zimbabwe211050
Totaal985242453,06

Verwysings wysig

  1. (en) [1] Geargiveer 2 Junie 2015 op Wayback Machine
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. "BBC SPORT | Rugby Union | English | England omit Cipriani from squad" (in Engels). Londen: BBC News. 19 Mei 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2009. Besoek op 21 Mei 2009.
  4. "The Barbarians – News". Barbarianfc.co.uk. 22 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2009. Besoek op 21 Mei 2009.
  5. Barbarians trap Bokke Geargiveer 6 Desember 2010 op Wayback Machine, Nuus24, 4 Desember 2010.
  6. http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/9102421.stm

Verdere leesstof wysig

  • (en) Starmer-Smith, Nigel (1977). The Barbarians. Macdonald & Jane's Publishers. ISBN 0-86007-552-4.

Eksterne skakels wysig