Armeense kalender

Die Armeense kalender is 'n kalender wat van Armeense syfers gebruik maak. Die kalender begin in 552 n.C. en merk die begin van die Armeense tydperk.

Datums word aangedui deur die letters ԹՎ (wat beteken: in die jaar) gevolg deur een tot vier letters vanuit die Armeense alfabet, waarvan elk vir een Armeense syfer staan. Om dit in standaard jare te vertaal, tel eenvoudig 551 by. As voorbeeld, as jy die inskripsie ԹՎ ՈՀԳ sien, kyk in die tabel hieronder en bereken die jaar as 600+70+3+551= die jaar 1224.


Armeense syfers
ArmeensTransliterasieArabies
ԱA1
ԲB2
ԳG3
ԴD4
ԵE5
ԶZ6
ԷE7
ԸĚ8
ԹT‘9
ԺŽ10
ԻI20
ԼL30
ԽX40
ԾC50
ԿK60
ՀH70
ՁJ80
ՂŁ90
ՃČ100
ՄM200
ՅY300
ՆN400
ՇŠ500
ՈO600
ՉČ‘700
ՊP800
ՋJ900
Ռ1000
ՍS2000
ՎV3000
ՏT4000
ՐR5000
ՑC‘6000
ՒW7000
ՓP‘8000
ՔK‘9000