Coulomb

SI-eenheid waarin elektriese lading gemeet word

Die Coulomb (vernoem na Charles Coulomb) is die SI-eenheid waarin elektriese lading gemeet word (Eenheid simbool: C)

Coulomb (SI-eenheid)
  • Eenheid Sisteem: SI-stelsel
  • Eenheid van: Elektriese lading
  • Eenheid Simbool: C
  • Empiriese Simbool: Q

Die SI-definisie is as volg:

In eenheid simbole:

of die empiriese verband: