Schengen (Luxemburg)

Schengen is 'n munisipaliteit in die Luxemburgse kanton Remich, aan die oewer van die Moesel naby die drielandepunt tussen Duitsland, Frankryk en Luxemburg.

Schengen
Munisipaliteit in Luxemburg

Schengen in die kanton Remich
Ligging
KantonRemich
Koördinate49°28'12"NB, 6°21'36"OL[1]
Algemeen
Oppervlakte31,42 km²
Inwoners (2008)3962 (126,1 inw./km²)

bron: Luxemburg se Lessenaar vir die Statistiek
Foto's
Die Moeselbrug naby Schengen

Die dorp het 'n totale oppervlakte van 31,42 km2 en op 1 Januarie 2007 het dit 3.962 inwoners gehad, waarvan so 'n 425 in die dorp Schengen self woon.

Schengen het veral bekend geword danksy die Schengen-ooreenkoms wat op 14 Junie 1985 op die skip Princesse Marie-Astrid in dié dorp geteken is.

Dorpe in die munisipaliteit wysig

  • Bech-Kleinmacher
  • Burmerange
  • Elvange
  • Emerange
  • Remerschen
  • Schengen
  • Schwebsange
  • Wellenstein
  • Wintrange

Fotogalery wysig

Ontwikkeling van die bevolking wysig

Jaar1999200020012002200320042005200620072008
Inwoners[1]3 2773 4573 5813 6333 6523 7623 8233 8113 9223 962
2009201020112012201320142015201620172018
4 0414 1004 0934 1614 2234 3134 4594 6154 8054 812

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig