Oaxaca (uitgespreek [waˈxaka]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.

Oaxaca
Vlag van OaxacaWapen van Oaxaca
Sien ander Meksikaanse deelstate
Amptelike naam:
Estado Libre y Soberano de Oaxaca
("Vrye en onafhanklike staat van Oaxaca")
Leuse:
El Respeto al Derecho Ajeno es la Paz
("Respek vir die regte van ander is vrede")
Volkslied (de facto):
Dios Nunca Muere
("God sterf nooit")
LandVlag van Meksiko Meksiko
HoofstadOaxaca de Juárez
Grootste stadOaxaca de Juárez
Munisipaliteite570
Oppervlakte93 793 km²[1] (5de)
Hoogste puntCerro Nube (3 720 m[2])
Bevolking (2010)
  - Totaal
  - Digtheid

3 801 962[3] (22ste)
41 inw./km² (23ste)
Demoniemoaxaqueño, (ña)
GoewerneurAlejandro Murat Hinojosa
Senators[4]Ericel Gómez (CON)
Salomón Jara Cruz (PRD)
Adolfo Toledo (PRI)
Stigting21 Desember 1823[5] (3de)
MOI (2010)0,756 – middel (30ste)
BBP (KKP) (2010)
  - Totaal
  - Per capita

10 076 445,90 VSA-$[6]
2 650 VSA-$
Tydsone
  - Somertyd
CST (UTC−6)
CDT (UTC−5)
Poskode68-71
ISO 3166-2MX-OAX
Amptelike webwerfoaxaca.gob.mx

Verwysings wysig

  1. "Superficie" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2013. Besoek op 24 Julie 2012.
  2. "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2010. Besoek op 24 Julie 2012.
  3. "Mexico en Cifras" (in Spaans). INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2012. Besoek op 24 Julie 2012.
  4. "Senadores por Guanajuato LXI Legislatura" (in Spaans). Senado de la República. Besoek op 24 Julie 2012.
  5. "La diputación provincial y el federalismo mexicano" (in Spaans). Besoek op 24 Julie 2012.
  6. "Aguascalientes" (in Spaans). 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 24 Julie 2012.

Eksterne skakels wysig