Monopolie
markstruktuur met 'n enkele firma wat die mark oorheers
'n Monopolie (vanaf Grieks: monos / μονος (alleen, enkel) + polein / πωλειν (verkope)) is 'n situasie waar 'n produk of diens slegs seur 'n enkele party aangebied word. Die prys daarvan word dan deur die aanbieder vasgestel, en nie deur markkragte bepaal nie. Dit skep 'n ongesonde situasie waar die aanbieder beduidende winste kan verklaar en die verbruikers sodoende ingeloop word.
Verskeie lande, insluitende die Verenigde State van Amerika, het wetgewing wat maatskappye verhoed om monopolieë te vorm.Suid-Afrika het ook 'n beleid teenoor Monopolie in die mark
In 'n suiwer monopolie is daar geen alternatiewe nie. As daar 'n beperkte aantal verskaffers is, word daar na 'n oligopolie verwys.
Monopolieë in Suid-Afrika
wysigVoorbeelde van Monopolieë in Suid-Afrika:
- Eskom, nasionale voorsiener van elektrisiteit.
- Telkom voor Neotel gelisensieer is.
- DStv, voor TopTV gelisensieer is.
En andere.
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir monopolie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGenevieve GregsonKategorie:Artikels met MusicBrainz place-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Lewende menseDuitslandKategorie:Artikels met Pleiades-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersSeksposisieWhatsAppWikipedia:GeselshoekieSeksWikipedia:Omtrent16 Desember1940Wikipedia:General disclaimerAfrikaansVerenigde State van AmerikaSwangerskap16 JanuarieLaurika Rauch25 Desember1938Nederlands1930Indië20 Desember1954190212 JanuarieKalium3 Februarie13 Desember1975Kategorie:Artikels met Botanis-identifiseerdersPornhub