Oaxaca de Juárez

Oaxaca de Juárez is 'n stad in die suide van Meksiko wat in 1532 in 'n vallei van die bergreeks Sierra Madre del Sur gestig is. Die stad het 'n bevolking van 265 006 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 85,48 km².

Oaxaca de Juárez

KaartWapen
 LandVlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Oaxaca
 Koördinate17°04′04″N 96°43′12″W / 17.06778°N 96.72000°W / 17.06778; -96.72000
 Stigting1532
 Oppervlakte: 
 - Totaal85,48 vk km2
 Hoogte bo seevlak1 555 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)265 029
 - Bevolkingsdigtheid3 100/vk km
 TydsoneUTC -6
 BurgemeesterLuis Ugartechea Begué
  Amptelike WebwerfOaxaca de Juárez Geargiveer 10 September 2011 op Wayback Machine

Die historiese sentrum van Oaxaca is saam met die Argeologiese terrein van Monte Albán in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels wysig