Mato Grosso
Mato Grosso (Portugees: [ˈmatu ˈɡɾosu], "dik bosse") is een van die 26 deelstate van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad, Cuiabá, het 'n bevolking van 542 861 in 2000 gehad.
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Cuiabá | ||||
Grootste stad | Cuiabá | ||||
Oppervlakte | 903 357 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid | 2 856 999 (2006) 3,1 inw./km² | ||||
Goewerneur | Silval da Cunha Barbosa | ||||
MOI (2005) | 0,801 – middel | ||||
Tydsone | UTC-4 |
Ligging wysig
Mato Grosso is in die middel van die land geleë en word deur die deelstate Rondônia, Amazonas, Pará, Tocantins, Goiás en Mato Grosso do Sul begrens. Die deelstaat grens ook an die land van Bolivia.
Demografie wysig
Etniese groepe wysig
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 50,92% | 1 532 000 |
Wit | 39,16% | 1 179 000 |
Swart | 7,93% | 239 000 |
Ander | 1,82% | 55 000 |
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mato Grosso.
- (en) Toerisme-inligting oor Mato Grosso op Wikivoyage
- (pt) Amptelike webwerf
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Spesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontRob HersovSuid-AfrikaWikipedia:GebruikersportaalTweede WêreldoorlogGetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019Trappe van vergelykingWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISeksposisieGeweldSeksWiki HowGreen PornoWikipedia:HulpLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWikipedia:OmtrentJavaScriptAntoniemNelson MandelaWikipedia:Welkom nuwelingeMeksikoHuis van die Maagd MariaLongontstekingVeelpartyhandvesAfrica Africans ReclaimDemokratiese AlliansieAardbewingVoornaamwoordRuth Maria KubitschekByvoeglike naamwoordSwangerskapSinoniem