Wikivoyage

gratis reisgids wat enigiemand kan wysig
Wikivoyage
Tipe webbladWiki
Taal(e)Veeltalig
RegistrasieOptioneel
EienaarWikimedia Stigting
Huidige statusAktief
URLhttp://www.wikivoyage.org/

Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wiki How, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.

Eksterne skakels wysig

Wikimedia Stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki How | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia