Lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande, met slegs munisipaliteite met minstens 100 000 inwoners. Die Nordiese lande wat ten minste een stad met meer as 100 000 inwoners het, is Denemarke, Finland, Ysland, Noorweë en Swede.

Lys wysig

RangMunisipaliteitLandBevolkingLandoppervlak

(km2)
Digtheid

(inwoners/km2)
Beeld
1StockholmSwede935 619187.17[1]4 999
2OsloNoorweë666 759454,031 469
3HelsinkiFinland636 365213,752 977
4KopenhagenDenemarke613 28886,207 115
5GotenburgSwede556 640447,761 243
6AarhusDenemarke340,421467,70718
7MalmöSwede328 494156,872 094
8BergenNoorweë278 556445,14626
9EspooFinland274 672312,20880
10TampereFinland228 355525,01435
11VantaaFinland219 400238,37920
12UppsalaSwede214 5592 182,8098
13AalborgDenemarke211 9371 137,30186
14OdenseDenemarke200 563305,60656
15OuluFinland200 4863 031,0066
16TrondheimNoorweë190 464323,01590
17TurkuFinland187 686245,66741
18LinköpingSwede155 8171 427,44109
19VästeråsSwede147 420957,89154
20ÖrebroSwede146 6311 373,15107
21HelsingborgSwede140 547344,01409
22NorrköpingSwede139 3631 495,0593
23JyväskyläFinland138 8751 171,00119
24JönköpingSwede135 2971 480,3691
25StavangerNoorweë132 72968,011 952
26BærumNoorweë124 008189,28655
27ReykjavíkIceland123,300[2]274.00[3]450
28UmeåSwede122 8922 316,6153
29LahtiFinland119 451135,05884
30LundSwede118 542427.23[4]277
31KuopioFinland117 7422 309,1651
32EsbjergDenemarke115 905794,50146
33VejleDenemarke113 2431 062,00107
34BoråsSwede109 880909.901121
35HuddingeSwede107 538131.01[5]821
36FrederiksbergDenemarke105 0378,0013 130
37EskilstunaSwede103 6841 250,4983
38GävleSwede101 4551 613,3763

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. SCB Statistics Sweden – Official Municipality Land Area for 2013 (retrieved on February 24, 2014) only available in Swedish Geargiveer 18 Januarie 2014 op Wayback Machine
  2. Statistics Iceland – Official Population Statistics for Q4-2016 (retrieved on February 24, 2017)
  3. "National Land Survey of Iceland – Official Municipality Land Area on January 1, 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016. Besoek op 17 Mei 2020.
  4. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 17 Mei 2020.
  5. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 17 Mei 2020.

1 Die statistieke bevat slegs gematrikuleerde gebiede wat deur die opname gedek word, dus is die meeste mere en alle seewater uitgesluit.