Kuopio (Fins: [ˈkuo̯pio], is 'n stad (en hoofstad van die streek Noord-Savonia) in Oos-Finland met 'n bevolking van sowat 124 000. Kuopio is die agtste grootste stad in Finland.

Kuopio

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Finland Finland
 Streek Noord-Savonia
 Koördinate62°53′N 27°40′O / 62.883°N 27.667°O / 62.883; 27.667
 Stigting1653
 Stadstatus17 November 1775
 Oppervlakte: 
 - Totaal4 326,35 vk km
 - waarvan land3 241,74 vk km
 Hoogte bo seevlak20 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2023)124 011
 - Bevolkingsdigtheid38,25/vk km
 TydsoneUTC +2 (OET)
 - SomertydUTC +3 (OEST)
 Klimaat 
 - TipeKontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur4,0 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie−8,1 / 17,6 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae619 mm
 BurgemeesterSoile Lahti
 Amptelike webwerfkuopio.fi

Galery wysig

Eksterne skakels wysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kuopio.
  • (en) Toerisme-inligting oor Kuopio op Wikivoyage
  • (fi) Amptelike webwerf
  • (en) "Kuopio". Encyclopædia Britannica. Besoek op 13 Maart 2024.
🔥 Top keywords: