Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit

Laingsburg
Kaart van Suid-Afrika wat Laingsburg in Wes-Kaap aandui
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitSentraal Karoo
TipePlaaslike Munisipaliteit
Munisipale kodeWC051
BurgemeesterMitchell Smith (PA)
HoofstadLaingsburg
Grootste taleAfrikaans, Engels
Area8 784 km²  
Bevolking8 289 (2011)

Die Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: