Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km². Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.

Koblenz

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Rynland-Palts
 Koördinate50°21′35″N 7°35′52″O / 50.3597°N 7.5978°O / 50.3597; 7.5978
 Stigting13/12 v.C. Confluentes
 Stadstatus1204
 Oppervlakte: 
 - Totaal105,02 vk km
 Hoogte bo seevlak65 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)106 677[1]
 - Bevolkingsdigtheid1 016/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterJoachim Hofmann
-Göttig (SPD)
 Amptelike webwerfkoblenz.de
Die Moesel se uitmonding in die Ryn by Koblenz, bekend as "Deutsches Eck".

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig
  • (en) Toerisme-inligting oor Koblenz op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) "Koblenz". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 April 2019.