Ludwigshafen am Rhein

Ludwigshafen am Rhein is die tweede grootste stad in Rynland-Palts ná die hoofstad Mainz in die suidweste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 560 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,7 km². Die stad is aan die Ryn naby Mannheim geleë. Tussen 1853 en 1946 het Ludwigshafen tot Beiere behoort. Die stad is ná Lodewyk I van Beiere vernoem.

Ludwigshafen am Rhein

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Rynland-Palts
 Koördinate49°29′N 8°27′O / 49.483°N 8.450°O / 49.483; 8.450
 Stigting1853
 Stadstatus
 Oppervlakte: 
 - Totaal77,7 vk km
 Hoogte bo seevlak95 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)165 560[1]
 - Bevolkingsdigtheid2131/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterEva Lohse (CDU)
 Amptelike Webwerfludwigshafen.de

Persoonlikhede wysig

Verwysings wysig

  1. "Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2011" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Oktober 2012. Besoek op 14 Desember 2012.