Ibiza-stad

Ibiza (Katalaans: Eivissa [əjˈvisə]; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See. Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.

Ibiza
Eivissa

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Spanje Spanje
 Gebied Baleariese Eilande
 Koördinate38°55′N 1°26′O / 38.917°N 1.433°O / 38.917; 1.433
 Stigting654 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal11,14 vk km
 Hoogte bo seevlak99 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)49 768
 - Bevolkingsdigtheid4 500 vk/km
 TydsoneUTC+1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterVirginia Marí Rennesson
 Amptelike webwerfeivissa.es

Bron wysig

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 12, Bladsy 453.