Boermanna
Boermanna (Setaria italica) is gewone manna. Dit is ook bekend onder die name rooi en wit manna, goue of geel manna, trosmanna, voëlmanna, Italiaanse manna, Duitse manna en “foxtail millet”.
Foxtail millet | |
---|---|
Boermanna | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. italica |
Binomiale naam | |
Setaria italica (L.) P. Beauvois | |
Sinonieme[1] | |
|
In Suid-Afrika word boermanna as voëlsaad, hoenderkos en veevoer gebruik en word verbou op die Springbokvlakte.
Vergeleke met ander mannas en ander graansoorte het dit 'n hoë kalsiuminhoud en is dit ryk aan proteïne en vesels.
Lees ook wysig
Verwysings wysig
- ↑ "The Plant List: A Working List of All Plant Species" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2019. Besoek op 7 Januarie 2015.
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boermanna.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Boermanna
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekW.H. BoshoffAs jy singVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsSeksPornhubAppel (sanger)Wikipedia:GebruikersportaalSeksposisieTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieCarles PuigdemontWiki HowCleopatra VIIRob HersovWikipedia:OmtrentSuid-AfrikaWikipedia:HulpLeah van NiekerkGoogleGordelroosWikipedia:Welkom nuwelingeSwangerskapLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Nuus vir gebruikersJavaScriptGeoric LomasGalblaasWikipedia:SandputNassim Si AhmedComité flamand de FranceLongontstekingSeksuele penetrasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MaagsweerVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Vingerseks