Bajrakli-moskee (Belgrado)
Die Bajrakli-moskee (Serwies: Бајракли џамија/Bajrakli džamija) is 'n moskee in Belgrado, die hoofstad van Serwië. Dit is geleë in die Gospodar Jevremova Straat in die omgewing Dorćol. Dit is omtrent 1575 gebou en is die enigste moskee wat nou oorbly uit die 273 moskees in die stad wat gedurende die tydperk van die Ottomaanse Ryk se beheer in Serwië ontstaan het.
Bajrakli-moskee | ||
Die Bajrakli-moskee in Belgrado | ||
Ligging | Belgrado, Serwië | |
Voltooi | ca. 1575 | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 1 | |
Styl | Ottomaanse argitektuur |
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bajrakli-moskee (Belgrado).
Koördinate: 44°49′19.92″N 20°27′27″O / 44.8222000°N 20.45750°O
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie