Aaron Burr

Aaron Burr jr. (6 Februarie 175614 September 1836) was ’n Amerikaanse politikus en avonturier. Hy was ’n belangrike stigterslid van die Demokraties-Republikeinse Party in New York en ’n sterk ondersteuner van goewerneur George Clinton. Hy word nie juis onthou vir sy dienstydperk as derde Amerikaanse visepresident onder Thomas Jefferson nie, maar vir sy tweegeveg met Alexander Hamilton en sy verhoor en vryspreking op aanklagte van hoogveraad.

Aaron Burr
Aaron Burr

Derde visepresident van die Verenigde State
Ampstermyn
4 Maart 1801 – 4 Maart 1805
PresidentThomas Jefferson
Voorafgegaan deurThomas Jefferson
Opgevolg deurGeorge Clinton

Senator vir die deelstaat New York
Ampstermyn
4 Maart 1791 – 4 Maart 1797
Voorafgegaan deurPhilip Schuyler
Opgevolg deurPhilip Schuyler

Derde prokureur-generaal van die deelstaat New York
Ampstermyn
29 September 1789 – 8 November 1791
Voorafgegaan deurRichard Varick
Opgevolg deurMorgan Lewis

Persoonlike besonderhede
Gebore6 Februarie 1756
Newark, Nieu-Engeland
Sterf14 September 1836
Staten-eiland, New York (VSA)
Politieke partyDemokraat-Republikein
Eggenoot/-noteTheodosia Bartow Prevost (1761-1780)
Eliza Bowen Jumel (1775-1865)
Alma materKollege van New Jersey
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitContinental Army
Jare in diens1775–1779
RangLuitenant-kolonel
Oorloë/VeldslaeAmerikaanse Rewolusionêre Oorlog