Republiekdag
Publieke vakansiedag
Republiekdag is die naam van 'n publieke vakansiedag wat in verskeie lande gevier word om die dag waarop hulle 'n republiek geword het te gedenk.
Suid-Afrika wysig
Republiekdag was in Suid-Afrika vanaf 1961 tot 1994 op 31 Mei waargeneem. Die dag is in 1995 afgeskaf nadat die nuwe regering aan bewind gekom het en al die vakansiedae hersien is. Op die laaste republiekdag in 1994 het Suid-Afrika weer tot die Britse Statebond toegetree.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Republiekdag. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika