MediaWiki

MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word.Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware.

MediaWiki
Kort opsomming van die logo.
OntwikkelaarMagnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere.
Nuutste weergawe1.43.0[1] Edit this on Wikidata/ 21 Desember 2024
BedryfstelselWindows, macOS, Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris
LisensieGPL
Webbladmediawiki.org Edit this at Wikidata

Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.

Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:

  • Uncyclopedia
  • Consumerium
  • Recyclopedia
  • SourceWatch
  • Wikitravel
  • Wikia

Sien ook

wysig
  • IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagtewarepakette.

Verwysings

wysig
  1. "Announcing MediaWiki 1.43.0". 21 Desember 2024.

Eksterne skakels

wysig
🔥 Top keywords: