Wikiquote

Susterprojek van Wiki How
Wikiquote
Tipe webbladWiki
Taal(e)Veeltalig
RegistrasieOptioneel
EienaarWikimedia Stigting
URLhttp://www.wikiquote.org/

Wikiquote is 'n susterprojek van Wiki How, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware. Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee.

Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar, maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei.

Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is.

Eksterne skakels wysig


Wikimedia Stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki How | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia