Taif (Arabies: الطائف‎; aṭ-Ṭā'if) is 'n stad in die Mekka-provinsie van westelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 281 613 in 2010–2011 gehad. Die stadsentrum is bekend vir sy druiwe, granaatjie, vye, rose en heuning. Taif is sowat 70 km suidoos van Mekka geleë.

Taif
الطائف

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
 ProvinsieMekka
 Koördinate21°26′N 40°21′O / 21.433°N 40.350°O / 21.433; 40.350
 Oppervlakte: 
 - Totaal321 vk km
 Hoogte bo seevlak1 879 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010–2011)1 281 613
 - Bevolkingsdigtheid1 623 vk/km
 TydsoneUTC +03:00
 BurgemeesterSaad bin Migbel

Eksterne skakels wysig