Podgorica

Podgorica (Montenegrynse Cyrillies: Подгорица, [pǒdɡorit͡sa], letterlik: "onder die klein heuwel") is die hoofstad en grootste stad van Montenegro met 'n bevolking van 187 085 in 2011, wat gelykstaan aan sowat tien persent van die totale Montenegrynse bevolking. Tydens die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië tussen 1946 en 1992 is dié stad Titograd genoem, na dié land se eerste president Josip Broz Tito. Podgorica dien sedert Montenegro se onafhanklikheid van Serwië en Montenegro in 2006 as hoofstad van dié land, terwyl Cetinje in die grondwet as ou koninklike hoofstad (Prijestonica / Приjестоница) erken word.[1]

Podgorica
Подгорица

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Montenegro Montenegro
 MunisipaliteitPodgorica
 Koördinate42°26′N 19°16′O / 42.433°N 19.267°O / 42.433; 19.267
 Stigting11de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal108 vk km
 Hoogte bo seevlak40 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)187 085
 - Bevolkingsdigtheid1 700/vk km
 Etniese groepe: 
 - Montenegryne57,35%
 - Serwiërs23,26%
 - Albanese5,13%
 - Moslems2,22%
 - Roma2,14%
 - Bosniake1,98%
 - Ander7,91%
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterIvan Vuković
 Amptelike Webwerfpodgorica.me

Demografie wysig

Demografiese ontwikkeling wysig

JaarBevolking
194814 369
195319 868
196135 054
197161 727
198196 074
1991117 875
2003136 473
Etniese groepeNo.%
Montenegryne96 34356,96%
Serwiërs44 42326,26%
Albanese19 34111,42%
Moslems4 3992,60%
Bosniake2 3071,36%
Roma1 3890,82%
Kroate7090,42%

Verwysings wysig

  1. (en) Capital and Old Royal Capital 5. 19 Oktober 2007. Besoek op 4 Augustus 2019. The capital of Montenegro shall be Podgorica, The Old Royal Capital of Montenegro shall be Cetinje. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels wysig