Periklaas

Periklaas
 
Kleurkleurloos, gryswit, geel, bruinerig geel, groen, swart 
Hardheid5,5[1] 
Digtheid3,55 – 3,57 [g/cm3] 
Dubbelbrekingisotroop 
RuimtegroepFm3
Strukturbericht-kodeB1 
Eenheidsela = 4.211 Å
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Periklaas is 'n mineraal met die formule MgO.

Die mineraal het die haliet-struktuur (B1).

Die mineraal brusiet is 'n omsettingsproduk van periklaas.

Molêre volume as funksie van die druk

Verwysings wysig

  1. "mindat 3161" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020.