Paralimpiese Somerspele 1992

IXe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou inBarcelona en Madrid, Spanje
Deelnemende lande82 (Barcelona)
75 (Madrid)
Deelnemende atlete3 020 (Barcelona)
1 600 (Madrid)
Items487 in 15 sporte (Barcelona)
68 in 5 sporte (Madrid)
Openingseremonie3 September (Barcelona)
15 September (Madrid)
Sluitingseremonie14 September (barcelona)
22 September (Madrid)
Amptelik geopen deurKonigin Sophia
Atlete-eed(sedert 2012)
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlamAntonio Rebollo (Barcelona)
Coral Bistuer (Madrid)
Vorige Spele1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele1996: Atlanta (VSA)

Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is.[1] Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan sowat 487 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in Madrid 1 600 atlete uit 75 nasies aan 68 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem het.[2]

Dit was die negende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Suid-Afrika word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 12 jaar skorsing as gevolg van apartheid en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Die Olimpiese Somerspele 1992 is tussen 25 Julie en 9 Augustus in Barcelona gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is in Albertville, Frankryk, aangebied.

Sporte wysig

15 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes wysig

Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1992

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Verenigde State (USA)755248175
2  Duitsland (GER)238615159171
3  Verenigde Koninkryk (GBR)209404741128
4  Frankryk (FRA)145363634106
5  Spanje (ESP)343142107
6  Kanada (CAN)13828212675
7  Australië (AUS)13424272576
8 Verenigde span (EUN)16141545
9  Nederland (NED)9914141139
10  Noorweë (NOR)381313733
11  Denemarke (DEN)4312221246
12  Suid-Korea (KOR)6611151844
13  Volksrepubliek China (CHN)24117725
14  Pole (POL)4010121032
15  Italië (ITA)881071835
16  Japan (JPN)76871530
17  Finland (FIN)67861125
18  Swede (SWE)99722938
19  Egipte (EGY)4176720
20  Switserland (SUI)416161335
21  België (BEL)7355717
22  Oostenryk (AUT)36541322
23  Nieu-Seeland (NZL)5106
24  Tsjeggo-Slowakye (TCH)2943613
25  Hongarye (HUN)4343411
26 Onafhanklike atlete (IPP)164318
27 Suid-Afrika (RSA)104138
28  Hongkong (HKG)2134411
29  Kuba (CUB)103339
 Portugal (POR)303339
31  Ysland (ISL)12321217
32  Brasilië (BRA)413047
33  Nigerië (NGR)63003
34  Israel (ISR)24511
35  Slowenië (SLO)82013
36  Koeweit (KUW)241315
37  Iran (IRI)291214
38  Bulgarye (BUL)71203
 Panama (PAN)21203
40  Argentinië (ARG)271102
41  Kenia (KEN)151012
42  Litaue (LTU)40437
43  Ierland (IRL)580347
44  Estland (EST)60213
 Griekeland (GRE)70213
46  Meksiko (MEX)011011
47  Jamaika (JAM)40123
 Maleisië (MAS)100123
49  Faroëreilande (FRO)30101
50  Bahrein (BRN)40011
 Irak (IRQ)180011
 Kroasië (CRO)60011
Chinees Taipei (TPE)110011
 Thailand (THA)50011
 Venezuela (VEN)100011
Totaal (55 NPKs)4904875261503

Verwysings wysig

  1. (en) "Madrid 1992 – the Paralympic Games that time forgot!". Paralympicanorak.wordpress.com. 25 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.
  2. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels wysig


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee