Paralimpiese Winterspele 1992

Ve Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou inTignes-Albertville, Frankryk
Deelnemende lande24
Deelnemende atlete365 (288 mans, 77 vroue)
Items79 in 3 sporte
Openingseremonie25 Maart 1992
Sluitingseremonie2 April 1992
Amptelik geopen deurPresident François Mitterrand
Atlete-eedLudovic Rey Robert
Beampte-eed
Olimpiese vlamLuc Sabatier
Vorige Spele1988: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele1994: Lillehammer (Noorweë)

Die Paralimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les Ve Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 25 Maart en 2 April 1992 in Tignes-Albertville, Frankryk, aangebied. Tydens die geleentheid het 365 atlete uit 24 nasies aan 79 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die vyfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat op dieselfde plek as die Olimpiese Winterspele gehou is, asook die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Die Olimpiese Winterspele 1992 is tussen 8 en 23 Februarie in Albertville gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1992 is tussen 3 en 14 September in Barcelona aangebied, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid aangbied is.

Sporte wysig

3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes wysig

Kaart van deelnemende nasies in 1992:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Verenigde State (USA)292016945
2  Duitsland (GER)361217938
3 Verenigde span (EUN)21108321
4  Oostenryk (AUT)3183920
5  Finland (FIN)1773414
6  Frankryk (FRA)3164919
7  Noorweë (NOR)2355414
8  Switserland (SUI)1938415
9  Kanada (CAN)1924612
10  Pole (POL)132035
11  Nieu-Seeland (NZL)2002
12  Australië (AUS)51124
 Swede (SWE)91124
14  Tsjeggo-Slowakye (TCH)160426
15  Verenigde Koninkryk (GBR)150145
16  Italië (ITA)270134
 Spanje (ESP)0134
18  Denemarke (DEN)50101
19  Japan (JPN)150022
Totaal (24 NPKs)365797878235

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

Eksterne skakels wysig


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee