Nomeidae
Die Vetkoppe en Bloublasievisse (Nomeidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens vyf en twintig spesies in die familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Nomeidae | |
---|---|
Psenes pellucidus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Nomeidae |
Genera | |
Cubiceps |
Kenmerke wysig
Die lywe is lank en neig om plat te wees. Die dorsale vin is verdeel in twee en die stertvin is gevurk. Die skubbe is gemiddeld tot klein. Die familie word 15 – 100 cm groot en leef in 50 – 600 m diep water en vermy koue water.
Genus wysig
Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Nomeus
- Nomeus gronovii - Bloublasievis
Sien ook wysig
Bron wysig
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHemelvaartsdagVarkgriepDroogteGeweldApartheidTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsAardbewingSuid-AfrikaHolocaustErfenisdag (Suid-Afrika)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaMenseregteAntoniemEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartEkonomiese sektorErfenisNelson MandelaJacques LootsTrappe van vergelykingAdolf HitlerSkoenlapperCarles PuigdemontMieliestronkIntensiewe vormSelfstandige naamwoordWaterbesoedelingNic de JagerByvoeglike naamwoordKlimaatveranderingRobbeneilandPrimêre sektor van die ekonomieSteve BikoWet op Naturellengrond