Lys van Suider-Afrikaanse varswater visfamilies

Wikimedia lysartikel

Hier is 'n tabel met al die varswater visfamilies wat in damme, riviere en mere in Suider-Afrika voorkom. Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene- en Zambeziriviere in. Van die families het spesies wat ook in die see voorkom.

NommerFamilieBeskrywing
1AlestidaeTiervis
2AmphiliidaeBergbabers
3AnabantidaeLabirinte
4AnguillidaeVarswaterpalings
5AplocheilidaeKuilvissies
6AustroglanididaeKlipbabers
7Centrarchidae*Baars & Sonvisse
8CharacidaeKarasinne - tiervis en 'rowers'
9CichlidaeVarswaterkurper
10ClariidaeBabers wat lug inasem
11Claroteidae
12CyprinidaeKarp, geelvis, moddervisse en ghieliemientjies
13DistichodontidaeSitarine
14GalaxiidaeKaapse Galaxias
15HepsetidaeGreepvis
16KneriidaeSkulpoortjies
17MalapteruridaeElektriese babers
18MastacembelidaeStekelpalings
19MochokidaeSkreeubabers & Suierbekkies
20MormyridaeBottelneuse
21PoeciliidaeLampogies
22ProtopteridaeLongvisse
23SchilbeidaeBotterbabers

* Hierdie familie kom nie natuurlik in Afrika voor nie, maar is ingevoer.

Sien ook wysig

Bron wysig