Lys van politieke partye in Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Suid-Afrika is 'n demokratiese, maar ook 'n een party beheerde staat met die African National Congress aan die bewind.

In die parlement wysig

Sien ook Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019

PartyOok bekend asNasionale Vergadering (setels)[1]
African Independent CongressAIC2
African National CongressANC230
African Transformation MovementATM2
Afrika Christen Demokratiese PartyACDP4
Al Jama-ahALJAMAH1
Congress of the PeopleCOPE2
Demokratiese AlliansieDA84
Ekonomiese VryheidsvegtersEFF44
GOODGOOD2
Inkatha-VryheidspartyIFP14
Nasionale VryheidspartyNFP2
Pan Africanist CongressPAC1
United Democratic MovementUDM2
Vryheidsfront PlusVF+10

Nie in die parlement wysig

Geregistreer (OVK) wysig

Partye wat as nasionale partye geregistreer is by die Onafhanklike Verkiesingskommissie:

Gederegistreer (OVK) wysig

Partye wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie gederegistreer is:

  • Christen Front[2]
  • Justice Party[2]
  • The Real Congress[2]
  • Unemployed People’s Party[2]
  • United Democratic Civic Organisation[2]

Ander wysig

Ontbind wysig

Verwysings wysig

  1. (en) "ANC wen 249 seats". News24. 10 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014. Besoek op 23 Februarie 2017.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 (en) Sapa (5 Februarie 2014). "5 Politieke partye deur OVK gederegistreer" (html). Besoek op 5 Februarie 2014.[dooie skakel]

Eksterne skakels wysig

  • (en) OVK, webwerf van die Onafhanklike Verkiesingskommissie.