Bloublaarpendoring
(Aangestuur vanaf Gymnosporia glaucophylla)
Die bloublaarpendoring (Gymnosporia glaucophylla) is 'n struik wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek.
Bloublaarpendoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Gymnosporia |
Spesie: | G. glaucophylla |
Binomiale naam | |
Gymnosporia glaucophylla Jordaan, (2002) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 399.6.[1]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep