Inheems
Die woord inheems het verskeie verwante betekenisse:
- Die natuurlike mense van 'n plek; sien inheemse mense.
- In biologie beteken inheems natuurlik aan 'n plek of biota, in kontras met enige van verskeie terme wat "nie natuurlik" beteken (nie-inheems, indringer, ingevoer), en word onderskei van endemies: 'n Spesie wat endemies is, is uniek aan daardie plek en word nie elders natuurlik gevind nie, maar 'n inheemse spesie is een wat natuurlik maar nie uniek voorkom in daardie area nie, omdat dit ook natuurlik in ander areas verskyn.
Eksterne skakels wysig
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir inheems.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika