Georges Pompidou

Georges Pompidou (5 Julie 1911 - 2 April 1974) was President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974.

Georges Pompidou
Georges Pompidou

19de President van die Franse Republiek en Mede-Prins van Andorra
2de President van die Vyfde Republiek
Ampstermyn
20 Junie 1969 – 2 April 1974
Eerste ministerJacques Chaban-Delmas
Pierre Messmer
Voorafgegaan deurCharles de Gaullegevolg deur Alain Poher (interim)
Opgevolg deurAlain Poher (interim) gevolg deur Valéry Giscard d'Estaing

151ste Eerste Minister van Frankryk
Ampstermyn
14 April 1962 – 10 Julie 1968
Voorafgegaan deurMichel Debré
Opgevolg deurMaurice Couve de Murville

Franse Mede-Prins van Andorra
Ampstermyn
20 Junie 1969 – 2 April 1974
PresidentCharles de Gaulle
Voorafgegaan deurCharles de Gaulle
Opgevolg deurValéry Giscard d'Estaing

Persoonlike besonderhede
Gebore5 Julie 1911
Montboudif
Sterf2 April 1974
Île Saint-Louis, Parys
Politieke partyUnion des Démocrates pour la République
Eggenoot/-noteClaude Pompidou
Alma materÉcole Normale Supérieure
ProfessieOnderwyser
ReligieRooms-Katoliek

Hy is gebore in Monboudif, Cantal, Frankryk.

Hy was 'n ondersteuner van Charles de Gaulle, en het onder hom gedien as Eerste Minister vanaf 16 April, 1962 tot 13 Julie, 1968. Na de Gaulle se bedanking in 1969, is Pompidou verkies as sy opvolger as President van Frankryk. Hy sterf onverwags in 1974.

Sien ook wysig