Lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika
Wikimedia lysartikel
Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika:
Tans
Die openbare vakansiedae wat tans in Suid-Afrika gevier word is as volg:
Eenmalige vakansiedae
Sedert 1994 word alle verkiesingsdae tot vakansie geproklameer.
31 Desember 1999 en 2 Januarie 2000 was tot vakansiedae verklaar om die sogenaamde "Y2K" oorskakeling te akkommodeer. 3 Januarie was derhalwe outomaties ook 'n vakansiedag omdat die vorige vakansiedag 'n Sondag was.[1]
2 Mei 2008 was tot vakansiedag verklaar toe Menseregtedag en Goeie Vrydag albei op 21 Maart 2008 plaasgevind het.[2]
Afgeskaf
Vakansiedae wat afgeskaf is:[3]
Datum | Afrikaanse Naam |
6 April | Stigtingsdag (vroeër Van Riebeeckdag) |
Verskillende dae | Hemelvaartsdag |
31 Mei | Republiekdag |
10 Oktober | Krugerdag (ook Heldedag genoem) |
16 Desember | Geloftedag (ook Dingaansdag genoem) |
Verwysings
- ↑ "Persverklaring". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2012. Besoek op 8 Februarie 2011.
- ↑ "Mbeki verklaar 2 Mei 2008 tot vakansiedag". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2008. Besoek op 8 Februarie 2011.
- ↑ SA kry in '95 vier nuwe vakansiedae Stigting, jeug, vroue en erfenis gedenk[dooie skakel], Beeld, 8 September 1994.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met SIKART-identifiseerdersKategorie:Artikels met BPN-identifiseerdersAngkor WatSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVulvaMarie AntoinetteJaarGianna MichaelsVoorsetselAlkohol82VenesiëSpoorwegstasieLandbou in Suid-AfrikaBritanniaSentraal-AsiëSkrywerRussiese roebelNetboek625Chevrolet SparkAddendumAdelaide ClemensKruger 60Robert FrazerLys van sterrekundige katalogusse354 v.C.AkkusatiefTitaanTibettaansAir CairoBaikalmeerDe Havilland VenomHans-Ulrich RudelPhil ArnoldDeborah Ann Woll