FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 (Spaans: Copa Confederaciones México ’99; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 24 Julie tot 4 Augustus 1999 in Meksiko aangebied. Dit was die tweede sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Copa Confederaciones México ’99
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 24 Julie – 4 Augustus
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 2 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Meksiko Meksiko (1 titel)
Tweede plek Vlag van Brasilië Brasilië
Derde plek Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vierde plek Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 55 (3.44 per wedstryd)
Bywoning 970 000 (60 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Cuauhtémoc Blanco
Vlag van Brasilië Ronaldinho
Vlag van Saoedi-Arabië Marzouk Al-Otaibi (6 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Ronaldinho
1997
2001
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Die gasheer Meksiko het die toernooi gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Brasilië in die eindstryd geklop het. Die Verenigde State het in die derde en Saoedi-Arabië in die vierde plek geëindig. Dit was die tweede toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, dié reël is ook vir die vorige 1997- en die twee daaropvolgende 2001 en 2003-toernooie ingespan, maar daarna weer geskrap.

Stadions wysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meksikostad
Meksikostad
Guadalajara
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 (Meksiko)
Guadalajara
Estadio AztecaEstadio Jalisco
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W / 19.302972; -99.150500 (Estadio Azteca)20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W / 20.705028; -103.328194 (Estadio Jalisco)
Kapasiteit: 115 000Kapasiteit: 66 700

Deelnemende spanne wysig

Spanne wat aan die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 deelgeneem het:

   Groep A

   Groep B

SpanKonfederasieKwalifiseringDeelname
 MeksikoCONCACAFGasheer en wenner van die CONCACAF Goue-beker in 19983de
 BrasiliëCONMEBOLNaaswenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 19982de
 DuitslandUEFAWenner van die UEFA Europa-beker in 19961ste
 Saoedi-ArabiëAFCWenner van die AFC Asië-beker in 19964de
 BoliviëCONMEBOLNaaswenner van die Copa América-beker in 19971ste
 EgipteCAFWenner van die Afrikanasiesbeker in 19981ste
 Verenigde StateCONCACAFNaaswenner van die CONCACAF Goue-beker in 19982de
 Nieu-SeelandOFCWenner van die OFC Nasiebeker in 19981ste

Formaat wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 is oor twaalf dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 24 Julie 1999 op die Estadio Jalisco in Guadalajara met ’n wedstryd tussen Brasilië en Duitsland afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Azteca in Meksikostad op 4 Augustus 1999 met die eindstryd tussen Meksiko en Brasilië, waartydens die gasheer die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooi in 1997 ingespan.

Kalender wysig

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Julie
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Groep A222
Groep B222
Uitklopfase
Julie/Augustus
Sa
31
So
1
Ma
2
Di
3
Wo
4
Uitklopfase211
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase wysig

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde wysig

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase wysig

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Meksiko321083+57
 Saoedi-Arabië31116604
 Bolivië302123–12
 Egipte302159–42

25 Julie 1999
12:00 CDT
 Bolivië2–2  EgipteEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Gutiérrez 21'
Ribera 40'
Verslag 8' Sabry
63' Radwan

25 Julie 1999
14:30 CDT
 Meksiko5–1  Saoedi-ArabiëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Blanco 12', 19', 68', 77'
Abundis 21'
Verslag 62' (straf) Al-Temyat

27 Julie 1999
18:00 CDT
 Saoedi-Arabië0–0  BoliviëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)
Verslag

27 Julie 1999
20:30 CDT
 Meksiko2–2  EgipteEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Pardo 15'
Abundis 26'
Verslag 79' A. Hassan
85' S. Ibrahim

29 Julie 1999
18:00 CDT
 Egipte1–5  Saoedi-ArabiëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
S. Ibrahim 70' (straf)Verslag 8', 34', 78', 85' Al-Otaibi
64' Al-Shahrani

29 Julie 1999
20:30 CDT
 Meksiko1–0  BoliviëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Palencia 52'Verslag

Groep B wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Brasilië330070+79
 Verenigde State320142+26
 Duitsland310226–43
 Nieu-Seeland300316–50

24 Julie 1999
12:00 CDT
 Brasilië4–0  DuitslandEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Gilberto Alcala (Meksiko)
Zé Roberto 62'
Ronaldinho 72' (straf)
Alex 86', 87'
Verslag

24 Julie 1999
14:30 CDT
 Nieu-Seeland1–2  Verenigde StateEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Zoricich 90+3'Verslag 25' McBride
58' Kirovski

28 Julie 1999
18:00 CDT
 Duitsland2–0  Nieu-SeelandEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Preetz 6'
Matthäus 33'
Verslag

28 Julie 1999
20:30 CDT
 Brasilië1–0  Verenigde StateEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Ronaldinho 13'Verslag

30 Julie 1999
18:00 CDT
 Verenigde State2–0  DuitslandEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 53 000
Skeidsregter: Gilberto Alcala (Meksiko)
Olsen 23'
Moore 50'
Verslag

30 Julie 1999
20:30 CDT
 Nieu-Seeland0–2  BrasiliëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 53 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Verslag 45+2' Marcos Paulo
88' Ronaldinho

Uitklopfase wysig

HalfeindrondteEindrondte
1 Augustus – Meksikostad
   Meksiko 1 
   Verenigde State 0 
 
4 Augustus – Meksikostad
     Meksiko 4
    Brasilië 3
Derde plek
1 Augustus – Guadalajara3 Augustus – Guadalajara
   Brasilië 8   Verenigde State 2
   Saoedi-Arabië 2    Saoedi-Arabië 0

Halfeindrondte wysig


1 Augustus 1999
12:00 CDT
 Meksiko1–0 (e.t.)  Verenigde StateEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 82 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Blanco  97' Verslag

1 Augustus 1999
15:00 CDT
 Brasilië8–2  Saoedi-ArabiëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
João Carlos 8'
Ronaldinho 11', 65', 90+2'
Zé Roberto 33'
Alex 36', 86'
Roni 62'
Verslag 22', 31' Al-Otaibi

Klein finale (om die derde plek) wysig


3 Augustus 1999
21:00 CDT
 Verenigde State2–0  Saoedi-ArabiëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Bravo 27'
McBride 78'
Verslag

Eindstryd wysig


4 Augustus 1999
21:00 CDT
 Meksiko4–3  BrasiliëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 110 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Zepeda 13', 51'
Abundis 28'
Blanco 62'
Verslag 43' (straf) Serginho
47' Rôni
63' Zé Roberto


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 1999
 Meksiko

FIFA se terugwerkende ranglys wysig

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[1] Die ranglys vir die 1999-toernooi is soos gevolg:

RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  MeksikoA5410136+713
2  BrasiliëB5401186+1212
3  Verenigde StateB530263+39
4  Saoedi-ArabiëA5113816−84
In die groepfase uitgeskakel
5  DuitslandB310226−43
6  BoliviëA302123−12
7  EgipteA302159−42
8  Nieu-SeelandB300316−50

Meeste doele aangeteken wysig

Meeste doele aangeteken:

RangSpelerDoele
1 Ronaldinho6
Cuauhtémoc Blanco6
Marzouk Al-Otaibi6
4 Alex4
5 Zé Roberto3
José Manuel Abundis3
7 Samir Kamouna2
Roni2
Miguel Zepeda2
Brian McBride2
11 Radwan Yasser1
Abdel Sattar Sabry1
Ahmed Hassan1
Limberg Gutiérrez1
Renny Ribera1
RangSpelerDoele
11 Marcos Paulo1
João Carlos1
Serginho1
Lothar Matthäus1
Michael Preetz1
Francisco Palencia1
Pável Pardo1
Chris Zoricich1
Ibrahim Al-Shahrani1
Nawaf Al-Temyat1
Paul Bravo1
Jovan Kirovski1
Joe-Max Moore1
Ben Olsen1

Verwysings wysig

  1. (en) "Statistical Kit – FIFA Confederations Cup – FCC 2017 post event edition" (PDF). FIFA. 10 Julie 2017. Besoek op 27 Junie 2022.

Eksterne skakels wysig


FIFA Sokker-Konfederasiebeker

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021