Doringkatjiepiering

plantspesie

Die doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word. Dit word in 'n wye verskeidenheid habitats aangetref. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is.

Doringkatjiepiering
Afgeneem te Low's Creek, Mpumalanga
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Gentianales
Familie:Rubiaceae
Genus:Hyperacanthus
Spesie:
H. amoenus
Binomiale naam
Hyperacanthus amoenus
(Sims) Bridson, (1985)
Sinonieme
  • Gardenia amoena Sims
  • Gardenia gerrardiana Harv. & Sond.
  • Gardenia neuberia Eckl. & Zeyh.
Illustrasie in John Sims (1904)

Die boom se FSA-nommer is 690.[1]

Verspreiding wysig

Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig