Hoëveldkiepersol
plantspesie
(Aangestuur vanaf Cussonia paniculata)
Die Hoëveldkiepersol (Cussonia paniculata) is 'n boom wat veral in Gauteng voorkom. Dit is ook inheems die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom ook voor in Botswana, Eswatini en Lesotho. Die boom is meestal kort en stewig. Dit staan ook as die bergkiepersol of karookiepersol bekend.
Hoëveldkiepersol | |
---|---|
By Phalandingwe, Pelindaba | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Genus: | Cussonia |
Spesie: | C. paniculata |
Binomiale naam | |
Cussonia paniculata |
Daar is twee subspesies:
- Cussonia paniculata subsp. paniculata
- Cussonia paniculata subsp. sinuata (Reyneke & Kok) De Winter
Galery wysig
'n Hoëveldkiepersol in die Suikerbosrand Natuurreservaat Nabyskoot van blare Hoë eksemplare in die Groenkloof-natuurreservaat Aangeplant in die Bochum Botaniese tuin 'n Jong kiepersol in die Klipriviersberg-natuurreservaat
Sien ook wysig
Bronne wysig
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Verwysings wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep