Kokoseilande

(Aangestuur vanaf Cocos (Keeling) Eilande)

Die Kokoseilande (Engels: Cocos (Keeling) Islands), amptelik die Gebied van die Kokoseilande (Territory of Cocos (Keeling) Islands of Cocos Islands and Keeling Islands), is twee ringvormige eilande suidwes van Java in die Indiese Oseaan tussen Australië en Sri Lanka.

Gebied van die Kokoseilande
Territory of the Cocos (Keeling) Islands (Engels)
Vlag van die KokoseilandeWapen van die Kokoseilande
VlagWapen
Nasionale leuse: Maju Pulu Kita
(Maleis vir: "Ons ontwikkelde eiland")
Volkslied: Advance Australia Fair
(Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Kokoseilande
HoofstadWest Island

12°11′S 96°49′W / 12.183°S 96.817°W / -12.183; -96.817

Grootste stadBantam

12°7′S 96°54′W / 12.117°S 96.900°W / -12.117; -96.900

Amptelike taleEngels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrateur
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
David Hurley
Natasha Griggs
Onafhanklikheid
Stigting
• Anneksasie deur die
Britse Ryk
• Oorgeplaas na
Australiese beheer

Australiese eksterne gebied

1857

23 November 1955
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
14 km2  
5,4 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
596[1] (241ste)
544[2]
43 / km2
111,4 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

$11 012 550[3]

GeldeenheidAustraliese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
CCT (UTC+6:30)
nie toegepas nie (UTC+6:30)
Internet-TLD.cc
Skakelkode+61 891

Die eilande is 'n gebiedsdeel van Australië met 'n oppervlakte van 14 km² en het 'n bevolking van 544 in 2016 gehad. Die hoofstad is West Island en die grootste stad is Bantam. Die Kokoseilande is in 1609 deur kaptain William Keeling ontdek.

Geografie wysig

Nasa-Satellietbeeld van die Kokoseilande
Kaart van die Kokoseilande
Maleisiese NaamEngelse NaamOppervlakte (km²)
Pulau LuarHorsburgh Island1,04
Pulau TikusDirection Island0,34
Pulau PasirWorkhouse Island0,00
Pulau BerasPrison Island0,02
Pulau GangsaWoeplace Islets<0,01
Pulau SelmaHome Island0,95
Pulau Ampang KechilScaevola Islet<0,01
Pulau AmpangCanui Island0,06
Pulau Wa-idasAmpang Minor0,02
Pulau BlekokGoldwater Island0,03
Pulau KembangThorn Island0,04
Pulau CheplokGooseberry Island<0,01
Pulau PandanMisery Island0,24
Pulau SiputGoat Island0,10
Pulau JambatanMiddle Mission Isle<0,01
Pulau LabuSouth Goat Island0,04
Pulau AtasSouth Island3,63
Pulau Kelapa SatuNorth Goat Island0,02
Pulau BlanEast Cay0,03
Pulau Blan MadarBurial Island0,03
Pulau MariaWest Cay0,01
Pulau KamblingKeelingham Horn Island<0,01
Pulau PanjangWest Island6,23
Pulau Wak BangkaTurtle Island0,22

Verwysings wysig

  1. (en) "Cocos (Keeling) Islands". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 21 September 2022.
  2. (en) "Cocos (Keeling) Islands". Australiese Kantoor vir Statistiek. 27 Junie 2017. Besoek op 10 Oktober 2019.[dooie skakel]
  3. (en) Lundy, Kate (2010). "Chapter 3: The economic environment of the Indian Ocean Territories". Inquiry into the changing economic environment in the Indian Ocean Territories (PDF). Parliament House, Canberra ACT: Joint Standing Committee on the National Capital and External Territories. p. 23. ISBN 978-0-642-79276-1.

Bronnelys wysig

Algemeen

Eksterne skakels wysig


Australië
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland