Bossaffraan
plantspesie
Die Bossaffraan (Elaeodendron croceum) - voorheen Cassine papillosa - is 'n immergroen plant wat as 'n struik of 'n klein boompie voorkom. Die spesie is inheems in Suid-Afrika waar dit in die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Mosambiek voorkom. Dit groei vanaf seevlak tot by ongeveer 900 m bo seevlak. Die boom se bas is grys en dun en dikwels met mos bedek. Die helder-oranje binnebas skyn op plekke deur. Die blare blink, teenoorstaande en het skerp tande langs hul rante.
Bossaffraan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. croceum |
Binomiale naam | |
Elaeodendron croceum (Thunb.) DC. | |
Sinonieme | |
Die boom se FSA-nommer is 415.[1]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep